Thursday, 13 October 2016

'N dag met blomme in my hande

My troudag. Ek het gedroom van die mooiste ruiker. My ma-in-wet is 'n flourist so ek het haar gevra om my blomm ruiker te doen, te wees op haar goie kant nartuurlik. Ek was so opgewonde om te sien hoe maande van beplanning tot lewe kom. My hart klop so vinnig om my trourok te sien, om my trou plek te sien, maar ek was baie opgewonde om my blomme te sien. o ja, en ek was opgewonde naar my man te sien! Ek het gevra vir my ruiker wat geful moet elke tipe blomme het. Die belangrikste blomme moet rose, pioenen, laventel stamme, kersenbloesem takke, Calla lelies, kristante, dahlias en Garber madeliesfies wees. Ek het gevra vir koraal, perske, pers, lila, lavental, en kersie kleure.



Ek het die perfekte beeld van my ruiker. Ek uitgebeeld dit om 'n sarsie van kleur teen my stagte ivoor rok wees. Hoewel die kleur palet ek beskryf naar haar was nie durf, ek het gedink dat my rok eerder as sou verhelder weg was in my rok. Ek verbeel my rok elegante en flowy te wees, maar in my hande sal 'n wilde bos blomme met lang stemme wees. Ek het gedroom dat hulle soos Sunflower by Clinique ruik.

 

Naar alles, my geliefdes lesser, my flourist het my ruiker gemaak met net rose en die rose was net room. Alhowel ek was net 'n bietjie kwaad toe ek die eerste my troue blomme gekyk, ek  was so gelukkig om te trou dat ek het gedink, "dit het nie uitgewerk soos ek beplan, maar ek dink nog steeds dat hulle is pragtige blomme."

No comments:

Post a Comment