Monday 24 October 2016

Besinning op my blog


Ek was nervouse toe ek hoor dat ons moet 'n blog maak en maak poste. Ek het gedink dat my poste vervelig sou wees met name in Afrikaans. Ek verkies om te praat oor blomme want dit is iets wat maak my glimlag en ek wou my lesser glimlag maak. Maar as ek nou terugdink ek sal my onderwarp te verander ne eits wat 'n beitjie meer interessant is. Dit was baie moielik om te dink aan maniere om te praat oor blomme. Wanner ons gevra is om 'n beskrywing post te maak ek het om te dink aan 'n kreatiewe manier om 'n gebeurtenis met blomme beskryf. Dis wanne ek het gedink dat ek het die verkeede onderwerp gekies het. Maar ek het eerder die kans om te werk aan my Afrikaans skryfvaardighede. Dit was baie moielik maar plaas regtig my gehelp met my Afrikaans. Probeer om 'n boodskap te skryf terwyl die soek na die sinstruktuur en spelling van woorde is baie tydrowened. Ek het dit baie geniet om 'n blog en die opstel van poste.

No comments:

Post a Comment