Monday 24 October 2016

Besinning op my blog


Ek was nervouse toe ek hoor dat ons moet 'n blog maak en maak poste. Ek het gedink dat my poste vervelig sou wees met name in Afrikaans. Ek verkies om te praat oor blomme want dit is iets wat maak my glimlag en ek wou my lesser glimlag maak. Maar as ek nou terugdink ek sal my onderwarp te verander ne eits wat 'n beitjie meer interessant is. Dit was baie moielik om te dink aan maniere om te praat oor blomme. Wanner ons gevra is om 'n beskrywing post te maak ek het om te dink aan 'n kreatiewe manier om 'n gebeurtenis met blomme beskryf. Dis wanne ek het gedink dat ek het die verkeede onderwerp gekies het. Maar ek het eerder die kans om te werk aan my Afrikaans skryfvaardighede. Dit was baie moielik maar plaas regtig my gehelp met my Afrikaans. Probeer om 'n boodskap te skryf terwyl die soek na die sinstruktuur en spelling van woorde is baie tydrowened. Ek het dit baie geniet om 'n blog en die opstel van poste.

Thursday 20 October 2016

Lily en haar pa se tuin

Baie baie mane gelede daar was 'n klein dogtertjie met die naam Lily. Lily se pa was baie liefe vir blomme. Hy grootgeword om dat sy vrou en dogtars in hul tuin kan sit en kyk na die seeninge dat Gad aan hulle gegee het.  Lily se susters se naame Rose, Daisy en Lavender. Hy het hulle na blomme sodat hulle kan herinner word aan hul skoonheid.



Lily se pa se tuin het elke skakering van groen. Sy sou sit in sy tuin en naam van al die kleure van groen. "Emerald, kalk, olywe, basil en piekel!" Sy laag 'n bitjie elke keer sy het piekel gese. Lily sat in haar pa se tuin elke Sondag totdat sy was 15. Sy was so besig met haar lewe dat sy vergeet haar pa se tuin.

Lily's se pa het vir haar 'n dag gese dat sy moet uit gaan en onthou al die skakerings van groen in die tuin. Sy ignoreer hom en kyk terug na haar selfoon. Lily's se pa was so hartseer hy besluit om in haar kamer te gaan toe sy op skool was en verf blomme oral oor haar mure. Dieselfde dag kom Lily huis huil. Sy klap haar duer en roep haar kussing. Sy kyk op en sein al die pragtige blomme. Sy het geglimlag en wou gaan drukkie haar pa, maar hy was nie daar nie. Sy het naar die tuin ge gaan om te sein of hy daar was.

En daar sit hy in die gras net soos sy het. Hy het gehuil. Sy gaan sit langs un hom en sit haar kop op sy skoot. Lily's se pa het vir haar gese, "Lily die snaakse ding oor blomme is dat jy kyk na hulle groie en bekommerd oor die reen slaan hulle te hard. Maar jy het nooit besef dat jou blomme gee nie om oor die vraag of jy hulle dophou." Lily bars uit huil en se, "Nee pa... die snaakse ding oor jou is dat jy nog steeds nie besef dat blomme nie kan groie sonder jou liefde."


Ek dink die moraal van die storie, my deliefde lesser, is kyk mooi naar jou ouers. Ons ouers kyk ons groie en te beskerm teen jou dinge wat jy kan benadeel. 

Thursday 13 October 2016

'N dag met blomme in my hande

My troudag. Ek het gedroom van die mooiste ruiker. My ma-in-wet is 'n flourist so ek het haar gevra om my blomm ruiker te doen, te wees op haar goie kant nartuurlik. Ek was so opgewonde om te sien hoe maande van beplanning tot lewe kom. My hart klop so vinnig om my trourok te sien, om my trou plek te sien, maar ek was baie opgewonde om my blomme te sien. o ja, en ek was opgewonde naar my man te sien! Ek het gevra vir my ruiker wat geful moet elke tipe blomme het. Die belangrikste blomme moet rose, pioenen, laventel stamme, kersenbloesem takke, Calla lelies, kristante, dahlias en Garber madeliesfies wees. Ek het gevra vir koraal, perske, pers, lila, lavental, en kersie kleure.



Ek het die perfekte beeld van my ruiker. Ek uitgebeeld dit om 'n sarsie van kleur teen my stagte ivoor rok wees. Hoewel die kleur palet ek beskryf naar haar was nie durf, ek het gedink dat my rok eerder as sou verhelder weg was in my rok. Ek verbeel my rok elegante en flowy te wees, maar in my hande sal 'n wilde bos blomme met lang stemme wees. Ek het gedroom dat hulle soos Sunflower by Clinique ruik.

 

Naar alles, my geliefdes lesser, my flourist het my ruiker gemaak met net rose en die rose was net room. Alhowel ek was net 'n bietjie kwaad toe ek die eerste my troue blomme gekyk, ek  was so gelukkig om te trou dat ek het gedink, "dit het nie uitgewerk soos ek beplan, maar ek dink nog steeds dat hulle is pragtige blomme."

Thursday 6 October 2016

Hoekom blomme?

Blomme kan almal glimlag maak.

Blomme kan iemand om vergifnis te vra.
 Blomme te voltooi 'n trourok.
  Blomme verlig 'n lentedag.
Blomme bring kleur na jou huis.
  

Blomme is pragtig en dit is hoekom ek besluit het om almal hul skoonheid te wys. 

Ek hoop dat my blog jou geluk kan bring! Vir my blomme verteenwoordig liefde en vreugde. Maar in verskillende kulture blomme word gebruik om verskillende dinge
symboloze. Ek is gefassinier deur wat blomme beteken om mense. In my godsdiens, Islam, blomme het nie baie symbolies. Dit is egter in kruie en verfraaiing. Roses is dikwels gekies vir gebruik in troues of begrafnisse. Roses gebruik word vir hul swaar parfuum in Arabiese en Moslem kultuur vir 'n baie lang tyd. Dit parfuum genoem uud. Islamitiese tuine vir meditasie spesifiek sluit sitrusbome vir hul pragtige reuk oranje bloeisels. Blomme en blare van die plant Henna is veral geprys vir die donker kleur wat gebruik word om die vel en hare te versier. Floral henna patrone getrek op die hande en voete van bruide voor die troue as 'n simbool vir verfraaiing.